Ek lief jou maar jy my so bietjie
Vis gevang met jou hart maar jy hou my aan 'n lyntjie
Net my luck nog 'n dag waar die reën nie stop nie
Gedagtes op jou en dit hou nie op nie
Ek sit nog hier met 'n seer hart
Klop klop elke keer aan die brand
As jy in die kamer in stap
Wil ek jou laatweet dat
Ek kort net 'n bietjie glimlag
'n bietjie sonskyn op 'n mooi dag
'n bietjie liefde jy's kort af
Net 'n bietjie iets; vra my wat
As ek kon
Bederf ek jou elkedag
Ek kort jou maar jy my so bietjie
Vanoggend gedink die son gaan skyn maar toe nie
Grys bedek al die blou en dit hou nie op nie
Geval vir jou jy trek my in maar wil nie los nie
Ek sit nog hier met 'n seer hart
Klop klop elke keer aan die brand
As jy in die kamer in stap
Wil ek jou laatweet dat
Klop klop elke keer aan die brand
As jy in die kamer in stap
Wil ek jou laatweet dat.