We do not have a sample of this song ):

Elandré's picture

Net Net Goed Genoeg

(View album: Rugsak)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2370 views

play button



40% accurate

Ek het eens op ‘n tyd probeer
Jy was mos beter, jy’t my geïgnoreer
Jy lê nou slegs aanlyn
Iets te sê oor my lyf, my lot, my lewe oordryf
Aan die begin het jy vir my gesê
Dis beter as ek maar liewer gaan lê
Maar ek loop my eie pad
Pluk my eie lat
Kwansuis vergete, agter die blad

Toe’s ek nou net net goed genoeg, nê?
As ons maar net daai tyd kon terug, hê
Sou ons nou handevol vir mekaar kon sê
Maar ons is in dieselfde kamer, in dieselfde gang
Net oogkontak nou stel jy belang
Kanse verby, datum verval
Dis lekker, maar dis klaar
Dis dit, dis al

Op soek maar so ooreed
So ‘n prentjie van ver, maar van nader is jy so wreed
Lees aan, klaar gedaan
Net dat ons weet waar ons staan
Komaan spaar my die trane
Ek vat net gou die oomblik om die volgende te sê
My tyd is in vrede en voorspoed belê
Gee net wat ek kry soek geluk vir jou en my
Snaak hoe mens verander hoe meer en meer hulle kry

Onthou maar net, onthou maar net
Ek kry nie net, kry dit nie net
Ek gee dit als, als wat ek het, als wat ek het
Stap in my skoene, slaap in my bed, slaap in my bed
Miskien sal jy my sien as iemand wat meer is as

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..