We do not have a sample of this song ):

Vanilla's picture

Net Tussen My En Jou

(View album: Hoezit EP)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2192 views

play button



40% accurate

Net tussen my en jou
Jy is te beautiful
En net tussen my en jou
Ek dink ek, dink ek het die een

Ons is almaar hier ons raak net over
Nie seker wat meet om ons aangaan nie
Die lewe gee net vir ons koue skouers
Geen meer sympatie
Maar tussen al die chaos en die koue

Meer as iets on vas te hou
Iemand om iets saam to bou
En net tussen my en jou
Ek dink ek, dink ek het die een

Tussen skares of die diepe stilte
Is daar dan niks om saam met jou te vrees
Jy maak die bitter beter baie vining
Ek wil net hier wees
Weet ek al wat ek nodig het is hier
Diep in jou öe vind ek alweer nou 'n ouwe vuur

Ek dink ek
Het die
Een vir my gekry weet jy
Ek dink ek
Het die
Een vir my gekry
Net tussen my en jou
Jy is te beautiful
En net tussen my en jou
Ek dink ek
Meer as iets on vas te hou
Iemand om iets saam to bou
En net tussen my en jou
Ek dink ek, dink ek

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..