We do not have a sample of this song ):

A-Reece's picture

Net Vir Jou (Akoestiese Weergawe)

(View album: 2 Skeif)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2382 views

play button



40% accurate

Hoe sou jy dit ooit verstaan, as jy nie weet waaroor dit gaan
Hoe kan jy my so vermy, as jy dan se jy's lief vir my
Hoe kan jy dan aanhou se dat jy net vir my wil he!

Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan, want ek wag net vir jou, net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou
Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet
As ek wag net vir jou, net vir jou
Om my weer vas te hou

Hoe kan ek alles vir jou gee
As my hele hart vir my se nee
Jy se vir my dis als ok en ek moet net nog langer bly
Dan hou jy my vas en ek weet jy het klaar van my vergeet

Ek voel dit deur my are, miskien net onervare
Maar ek kan nie langer vir jou wag nie, ek kan nie langer nie nog 'n dag nie
Jy is hier maar ek mis jou

As ek wag net vir jou, net vir jou
Net vir jou, net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou
Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet
As ek wag net vir jou, net vir jou
Om my weer vas te hou

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..