We do not have a sample of this song ):

Nicholis Louw's picture

Net Vir My

(View album: Vergeet en Vergewe)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2457 views

play button



40% accurate

Swaar moes U heeldag dra
Aan U 'n kruis gegee
U’t nooit gekla of vra
Wat sal verligting gee
Die doringkroon gedra
Die skare tart en skree
Verdra dit tree vir tree
Gekreun en meegegee
Steeds moes U verder dra
Niemand het omgegee
U’t hul vergewe ja
Al het U niks oortree
Sou hul die vrees gewaar
Toe spykers deur U breek
Die plek is Golgota
Waar U die laaste woorde skree

Ek loof U naam o Heer
Die lyding en die seer
Wat U moes deurmaak
Vir my
Ek buig nou voor U neer
En bring U alle eer
Want U het gesterf
Net vir my

U het weer opgestaan
U het die dood oorwin
Na die hemel opgevaar
Waar engelkore sing
Die lyding is verby
U het my plek berei
Om vir altyd te bly
Daar is ’n plek langs U vir my.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..