We do not have a sample of this song ):

Vanilla's picture

Nie Stilstaan Nie

(View album: Hoezit EP)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2470 views

play button



40% accurate

Ons gaan onder die maan verskyn
Sterre soek deur die misgordyn
Lewe's eenvoudig hier in my tuin
Maar oor 'n uur gaan dit als verdwyn
Jy's die rede dat eke weet
Ek gaan nooit weer dieselfde wees
En ons gaan en ons gaan nie
Weer terug gaan nie
Want dit is beter as om te weet
En ons gaan en ons gaan nie
Were terug gaan nie
Want dis dalk beter as ons vergeet
En ons gaan en ons gaan
En ons gaan en ons gaan nie
En ons gaan en ons gaan nie
Hier stilstaan nie
Een jaar later en hier staan ons nou
My kop voel beter maar my hart's nog jou
Eerlikwaar, ek's dalk nog lief vir jou
Moet myself her inner dat ek can onthou
Jy's die rede dat ekke weet
Ek gaan nooit weer dieselfde wees
Maar wat van net nog een keer probeer?
Wat's so erg aan my hart weer breek?
En ons gaan en ons gaan nie
Weer terug gaan nie
Want dit is beter as om te weet
En ons gaan en ons gaan nie
Weer terug gaan nie
Want dis dalk beter as ons vergeet
(En ons gaan en ons gaan) Nie hier stilstaan
Nie hier stilstaan nie
Nie hier stilstaan nie

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..