We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Noorde

(View album: Die Donker Toring)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2513 views

play button



40% accurate

Dis in die oorsig
Dis in die gly
Dis daai foto wat ’n wit flits maak in my
Deur al die dode
Was dit jy
Al my woorde word klein
Ek kan dit amper by jou kry
Ek kan dit amper by jou kry

Dis in die bome
(regtig, in afwagting)
Dis hier om te bly
Dit ruik na die klam bries wat haar opvoel in jou trui
(glo jy dit nie? Dis in Kalkbaai)
Die lig wat jy uittrek
Sal nog aan my klou
Al my bene word koud
Maar ek wag nog hier op jou
Ek wag nog hier op jou.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..