Het jy al 'n klip gekap
Het jy al 'n rots geboor
Het jy al by 'n skag afgegaan
En as jy uitkom
Is dit weer nag
O God waar is jy nou
O God is daar iemand wat die arm man se gebede gehoor
Het al 'n straat geloop
Het jy al 'n vloer gaskrop
Het jy al op jou knieg afgegaan
En as jy uitkom is dit weer donker
O God waar is jy nou
O God is daar iemand wat die arm man se gebede gehoor
Het jy al 'n bok beslag
Het jy al 'n pil geluk
En as jy uitkom is dit weer donker
O God waar is jy nou
O God is daar iemand wat die arm man se gebede ken