Ek
Ek nodig hulp
I'm struggling to look after myself
En ek
Ek nodig hulp
Ek doen alles self omdat ek wil
Ek was op my die vir so lank
En ek het nêrens that I could call home
En nou bel hulle heeltyd opmy foon
Maar ek doen eerder die shit on my own
En no one ever said the they was proud
Maar toe raak die success way too loud
Ek's altyd fokken moeg
Ek's altyd down
En vrede was iets that I ain't ever found
I
I need some help
I'm struggling to look after myself
Raak gewoond aan pop come around
en alles wat ek doen
I let them down oeh
Maar nou's die mense
Heeltyd in my crowd oeh
Ek soek hulle nie in nie
En nou's daar 'n probleem
En ek kan dit nie solve nie
My hart always evolving
En mense het so
Baie te sê
En ek nodig hulp
Kyk nou in die spieël
En I can'r see myself
Waar's all of my feelings
Dusty, high shelf
Dusty, high shelf
Ek nodig hulp
En ek
Ek nodig hulp
Ek doen alles self en dis my skuld