Salig versuip die kinders wat verslaap
Onderkant die berg
En die dag breek die donker wat hul skete
Begin te terg
En ek wonder en wonder en wonder, wonder
Of ons sondes verskuil word onderkant die berg
Wonder en wonder en wonder, wonder
Of ons sondes verskuil word onderkant die berg
oooooo...