Ons staan op die vlaktes met goud in ons hande
Die wonder van lewe lê stil in die mik van ons harte
Vernuwe vergader die wind breek die wolke
Die maan en die sterre trek golwe weer nader
LankâŸofâŸkortâŸbreek hom nouâŸ'n harde klipâŸte kou deur die stof en die reën
Dis is dit geen berou kyk waar die lewe hou dis maak of breek
Van die grond tot na die hoogte punt waar ons sonlig kry
Al die vrugte is nog ongepluk daar is meer vir my
En al lyk dit soms verlate ons groei so deur die kraake
Ongeraak ja ons maak saak
Ons maak saak
Ons maak saak
Jare en jare net deel van die skare
My lot het verander ek lewe net harder, ek lewe net harder
Net te besonder om te bekommer, geen tyd te bewe, te besig om te lewe
Dankie vir die kere
Lank of kort breek hom nou 'n harde klip te kou deur die stof en die reën
Dis is dit geen berou kyk waar die lewe hou dis maak of breek
Jy gaan my nie sê nie wat ek van my wil he nie
Dink mooi ons gaan nie le nie soos
Het eindigende lewe, soek en vind jou rede
Kyk hoe skop ons vere deur die deure
Sê jys lus vir die lewe
Lus vir die lewe
Ongeraak ons maak saak.