We do not have a sample of this song ):

Theuns Jordaan's picture

Onthou Jy Nog

(View album: Kouevuur - Die musiek van Koos du Plessis)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2643 views

play button



40% accurate

In die kronkelgange van my verstand
Loop bloos en uitbundig hand aan hand
Ontelbaar deure om oop te maak

En kussings om aan die slaap te raak
In die dobbelsale van jou verstand
Loop vroom en onheilig hand aan hand

Ontelbaar keuses in die dobbelspel maar jy dink
Nie voor jy spring nie en so stook jy jou hel
Op die growwe paaie van ons bestaan
Ry strak gesigte in die stadige baan
Hul oë skop styf as sirenes loei
Hul oë draai weg as kinders bloei

Is daar ontsnapping uit die doolhof van foltering?
Malhuis van die werklikheid? Karnaval van verbeelding?
Dink jy nou?
Dink jy nou?
Koue kobus
Dink jy nou?

Te moeg vir die lewe
Te bang vir die dood.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..