We do not have a sample of this song ):

Fokofpolisiekar's picture

Ontken Altyd Alles

(View album: Lugsteuring)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2599 views

play button



40% accurate

Vrede gevind
Met die teenstrydigheid wat in
Die are van my dorp versprei
Ek het te lank terug gedink
Te lank terug gesig gewys
Al my grense wat verskuif

Met my voete diep
Onder die slyk van stil rivier
Kop in wolke
Hande van dier

Dis net natuurlik so
Ek is net natuurlik hoog

Jy verdoof die deel
Wat tyd so skelm steel
Ek sal volgende jaar
Begin
Bedaar

Gaan jy jouself dan nou kluisenaar hou
Geweerloop teen die tempel
Nie in die mond nie
Onthou
Veels geluk met my vetraagsdag
Impulsiewe huiwering
As daar ooit n spesiale boodskap was vir my
Het ek dit mis gekyk
My liedjie van die jaar
Het ek perongeluk
Oorgetape.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..