We do not have a sample of this song ):

Foto na Dans's picture

Oorywerige Gelowige

(View album: Intervensie)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2366 views

play button



40% accurate

'n Stofwolk van opgewondenheid
Word bederf deur die skreeugeluid
Oorywerige gelowige
Jy sal nie verstaan nie

'n Dowwe glimlag, 'n bleek gesig
Perspektief verminder tot 'n lig
Jy sal nie verstaan nie

(Chorus)
Ek wil nie verval nie
Maar dis uiters opwindend om jul almal so te sien
Hoe lyk my oë
Wat gaan ek
Ek hierna verdien

'n Swanger vrou sluit 'n hoofstuk af
Haar denke rus, maar deur haar hare draf
Besoedelde nektar 'n leë skelet
Ek dink dis tyd vir nog 'n gebed
Met swaarde bespiegel sy hande gekleef
Jy sal nie verstaan nie

(Chorus)
Ek wil nie verval nie
Maar dis uiters opwindend om jul almal so te sien
Hoe lyk my oë
Wat gaan ek
Ek hierna verdien.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..