We do not have a sample of this song ):

Bok Van Blerk's picture

Op Walvisbaai

(View album: De La Rey)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2416 views

play button



40% accurate

Op Walvisbaai lê my hart diep gesaai
In sand so diep soos strome
Ek kan onthou die eerste dag soos die wind waai deur jou hare
En se vir my groei my hart steeds by jou
Jou water vul my are
Nou wag ek hier so ver van jou
Ek hoop die wind waai jou treug en gou
Woestyne herriner my aan jou
En goud, donker blou
N hawe, waar drome kan aanbly
En die see en die sand vir jou
Op Walvisbaai
Op Walvisbaai
Op Walvisbaai is my siel diep gewoed
En brand vol liefdes drome
Ek wil onthou die eerste dag soos die wind waai deur jou hare
Woestyne herriner my aan jou
En goud donker blou
N hawe, waar drome kan aanbly
Die see en die sand vir jou
Woestyne herriner my aan jou
En goud donker blou
N hawe, waar drome kan aanbly die see en die sand vir jou
Op Walvisbaai
Op Walvisbaai
Op Walvisbaai
Op Walvisbaai

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..