We do not have a sample of this song ):

Refentse Morake's picture

Ou Ryperd

(View album: My Hart Bly in 'n Taal)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2666 views

play button



40% accurate

Ou Ryperd, ons ry die pad tesame
Ou Ryperd, so deur die lewensbane
Wanneer jou rydag oor is, Gaan jou ou lyf lekker rus
Jy, ou Ryperd van my

Jaag maar aan ou maat
Die maan skyn helder vanaand
Jaag maar aan ou maat
My nooientjie sy wag vir my vanaand

Hoor hoe tjank die jakkals oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Jaag maar aan ou maat,
Want my nooientjie sy wag daar vanaand

Jippie Jippie Jip
Jippie Jippie Jip - ou perd
Daar is voer en rus
En jy doen jou bes my ou perd
Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie
Die dogter van Tant Annie op die plaas

Jippie Jippie Jip

Jippie Jippie Jip - my ou perd
Daar is voer en rus
En jy doen jou bes my ou perd
Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie

Die dogter van Tant Annie op die plaas
Jippie Jippie Jip
Jippie Jippie Jip - my ou perd
Daar is voer en rus

En jy doen jou bes my ou perd
Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie

Die dogter van tant Annie op die plaas
Na my nooi Sannie
Die dogter van tant Annie op die plaas
Na my nooi Sannie
Die dogter van tant Annie op die plaas.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..