We do not have a sample of this song ):

Nicholis Louw's picture

Praat Met My

(View album: My Hart Is Aan Die Brand)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2415 views

play button



40% accurate

Jou liefde is so kosbaar sal dit ooit vergaan
Alles het verander toe jy voor my kom staan
En hoe ek net geweet het dat ek en jy kan hou
Maar nou moet jy onthou

Ja ek het my foute maar jy moet net verstaan
Met jou is alles anders die wêreld kan vergaan
As jy my roep is ek daar ons loop die pad mos saam
Al wat ek vra is praat met my

Praat met my ek wil jou verstaan
Praat met my sê as iets jou pla
Praat met my ek weet nie hoe jy voel nie
Sê vir my sê my waar jy staan

Jy kry nie soms die kaarte wat jy so graag wil hê
En jou trane kom dan later wat gaan jou hart dan sê
En blindelings probeer jy dan om jou hartseer weg te steek
Jou hart wil breek praat met my

Waarvoor is ek daar as jy nie in my kan vertrou
Weet jy hoe verkeerd dit is vir die liefde wat ons bou
Is jy in of is jy uit besluit dit nou besluit dit nou
Besluit dit nou.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..