As die blame voor jou val
Wil ek dans in die kombuis saam met jou
En as die winter kom om jou af te knou
Wil ek vir jou warm hou
Ek wil vas klou aan jou
Vas klou aan jou
Pretoria ek staar na jou
Met groen en pers
En jou lig so blou
Pretoria ek ry deur jou
En ek soek jou weer voor Brooklyn Mall
Op 'n Donderdagaand as die liggies voor jou dans
Vra ek jou om saam deur Harfield te ry
Saam te verdwyn
Saam te verdwyn
Pretoria Nostalgia
Ek mis jou klaar soos die Highway my insult en weg vat van jou