We do not have a sample of this song ):

Augusta Zietsman's picture

Probeer

(View album: Breekgoed)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1966 views

play button



40% accurate

Ek het probeer maar dit maak te seer
Ek weer ek het probeer
Maar dis die laatste keer
En ek voel hoe jy langs my rondrol
En ek wil weghol na 'n plek ver van hier

Ek het probeer

En ek het ween tot die son opkom
Die skare sal my pyn vermom
Gelukkig in hardkoppigheid
Tevrede in naïwiteit

En ek lag daardie jakkals weg
Sy bit plek los 'n nare vlek
Ontnugtering bring meegevoel
Sluk waar aan daai bedoelde koel

Ek het probeer maar jy't my ignoreer
Ek weer ek het probeer
Nou sal jy moet leer
Dat die lig wat ek in my ronddra is vrek swaar
En jy't finaal jou vingers verband

Ek het probeer

En ek ween tot die son opkom
Die skare sal my pyn vermom
Gelukkig in hardkoppigheid
Tevrede in naïwiteit

En ek lag daardie jakkals weg
Sy bit plek los 'n nare vlek
Ontnugtering bring meegevoel
Sluk waar aan daai bedoelde koel

As jy weer val
Wie sal jou vang
As jy weer val wie sal na jou verlang
As jy weer val wie gaan jou vang
As jy weer val sal ek bietjie verlang

En ek ween tot die son opkom
Die skare sal my pyn vermom
Gelukkig in hardkoppigheid
Tevrede in naïwiteit

En ek lag daardie jakkals weg
Sy bit plek los 'n nare vlek
Ontnugtering bring meegevoel
Sluk waar aan daai bedoelde koel

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..