We do not have a sample of this song ):

Elvis Blue's picture

R20 000

(View album: Afrikaans)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2295 views

play button



40% accurate

Een twee een twee drie

Hoe klim 'n mens deur 'n telefoon lyn
Hoe word 'n man wat groot is so klein
Ooh..
Kan ek vlieg op 'n radiosyn
Om my boodskap by jou uit te kry
Ooh...
Kan ek jou sien
Kan ek jou sien

(Koor)
Vanaand gee ek om nie
Vir die prys van 'n kaartjie
Vir die lente van 'n ruik nie
Verwag op 'n stasie
Al kos dit my R20 000
Ek wil net by jou wees

Ek het al gewonder of die wind my kan waai
'n koel briesie deur jou hare kan draai
Ooh..
Sal ek buite gaan staan en dit probeer
Enigiets om my van die pyn te keer
Ooh..
Kan ek jou sien
Kan ek jou sien

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..