Was ons eers een?
Het ons verloor?
Is daar nog van jou bloed in my oor?
Rooi en saffier
Om weer te begin
Die dood was te duur
Maar toe stap jy in
Hel, jy was lank
Langer as die pyn
Ek soek weerâŸdieâŸson
MetâŸdie skemer aanâŸmy sy
Uiteindelik jy.