We do not have a sample of this song ):

Vanilla's picture

Ruk Handuit

(View album: Hoezit EP)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2349 views

play button



40% accurate

Ry deur die aand
Onder die maan
My vriende saam
Kom vroeg daar aan
Ons laat die dure brand, naweek ek kom vir jou
'n Koue in my hand (uh)
Daar vat hum nou, die vibe het klaar besluit
Ons loop eens môre hier uit

Dinge ruk neu lecker handuit (ooh ooh)
'n Party break lit (ooh ooh)
So laat dit jou byt (ooh ooh)
Skiet uit die heup uit (ooh ooh)
Handuit, handuit
Breek uit, steek uit

Regdeur die aand
Onder die maan
Ek het 'n plan
Wat is jou naam
Diep in die duine, whisky aan my kant
Ek lees die seine, en ek vat jou hand
Daar raak jy myne, 'n warm somersaand

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..