We do not have a sample of this song ):

Neil Somers's picture

Rum & Morango

(View album: Jy Is Water)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1849 views

play button



40% accurate

Kronkelpad, grondpad
Laat ons die pad vat
Gee my die rus en die vrede

Ek hoor ons is nou daar
Maar waar’s Macaneta?
Davie sê, “Ag, asseblief

Rum en Morango
Gooi hom, Fernando
Dit laat my nie huistoe verlang nie

Rum en Morango
Nog een, Fernando
Die eiland roep my naam

Seile op die horison
As die son opkom
Vissermanne bring baracuda

Sien jy die skuite
Die sout teen die ruite
Voel jy die sand op jou voete?

Rum en Morango
Nog een, Fernando
Die eiland roep my naam

Barge boot Ferrai
Cruise in Nkomati
Sundowners saam met die laat middag son

Op land raak dit donker
Laat my nou wonder
Hoe gou sal ek weer terugkom

Rum en Morango
Gooi hom, Fernando
Dit laat my nie huistoe verlang nie

Rum en Morango
Nog een, Fernando
Die eiland roep my naam

As Mosambiek se son gaan sak
En die skadus val oor die huis se dak
Bring die vroeg aand nuwe hoop
Rum en Morango begin loop

Rum en Morango
Gooi hom, Fernando
Dit laat my nie huistoe verlang nie

Rum en Morango
Nog een, Fernando
Die eiland roep my naam

Rum en Morango
Gooi hom, Fernando
Dit laat my nie huistoe verlang nie

Rum en Morango
Nog een, Fernando
Die eiland roep my naam

Rum en Morango
Gooi hom, Fernando
Dit laat my nie huistoe verlang nie

Rum en Morango
Nog een, Fernando
Die eiland roep my naam
Ja, die eiland roep my naam
Ja, die eiland roep my naam.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..