We do not have a sample of this song ):

Riana Nel's picture

Sal By Jou Staan

(View album: Jy Sal Weet)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  3133 views

play button



40% accurate

Soms vat dit jare vir mens om te kan verander.
Ek weet daar was dalk n oomblik wat
Jy gedink het alles so dieselfde bly.
Maar soms vat die jare om jou hart weer te kan
Herinner dat alles wat jy gehad het nie verlore hoef te gaan
Want ek sal by jou staan ek sal jou hand
Nooit laat gaan nie, elke tree by jou wees.
En selfs al sou ek dit nie verstaan
Nie ek sal jou nooit kan laat gaan nie.
Ek sal altyd by jou wees.
Een in gees.

Jys nooit alleen en jy sal nooit wees
Soms vat dit maande om wat was weer te kan her skrywe,
Maar glo my dis so die moeite werd om aan hou te probeer.
En selfs as jy struikel, jou wêreld in mekaar tuimel,
Weet net dat wat hierna sal kom dit alles beter maak.
Want ek sal by jou staan ek sal jou hand
Nooit laat gaan nie, elke tree by jou wees.
En selfs al sou ek dit nie verstaan
Nie ek sal jou nooit kan laat gaan nie.
Ek sal altyd by jou wees.
Een in gees.

Jys nooit alleen en jy sal nooit wees
Want ek sal by jou staan ek sal jou hand
Nooit laat gaan nie, elke tree by jou wees.
En selfs al sou ek dit nie verstaan
Nie ek sal jou nooit kan laat gaan nie.
Ek sal altyd by jou wees.
Een in gees.

Jys nooit alleen en jy sal nooit wees
Een in gees jys nooit alleen en jy sal nooit wees

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..