Is jy seergemaak?
Kyk hoe lig my klere op as ek aan jou raak
Wou jy leer uit my?
Wat het jy gevat?
Want daar’s iets weg soos jy
Al hierdie mense sê ek is dood
En al is dit so
VoelâŸekâŸjouâŸbinne my
Jy’t dieâŸvenster gebreek
Jy’t jouâŸflits ingesteek
Is dit te laat om te kom
Ek draai al ure lank in diie kamer om
Het jy my begrawe hier?
In daai uitgeskryfde
In daai opgefokte hart
Ek hoor hoe jy op my sing
Deur die klei
Ses voet van my
Ek weet dat jy ook so soek
Jy’t die kis oopgebreek
Jy’t jou hand ingesteek.