We do not have a sample of this song ):

Elandré's picture

Seisoene

(View album: Estetika)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1657 views

play button



40% accurate

Jy kan my los
Hier waar ek staan
En ek sal net hier wag
Net hier wag vir jou
Jy kan maar sê
Dit wat jou seer maak
En ek sal dit na jaag
Dit als waag vir jou
As ek so kyk
Kan ek jou nie vergelyk
Jy’t my genooi
Ek het al my blare af gegooi

Ek sal jou mar veilig moet hou
Elke liewe deel want daar’s net een van jou
Ek sal jou altyd laat onthou
Deur om jou elke liewe winter weer warm te hou
En as die lente kom
Sal ons saam hierdie wêreld sien blom
Ek hoop ons doen dit
Vir miljoene seisoene

So bring die reën
En bring die donderweer
Weet ek kies jou weer ‘n keer, getrou
Daar is soveel wat ek myself verbeel
Jy’s ‘n lied wat ek deur wil speel
Oh Oh
As ek so kyk
Kan ek jou nie vergelyk
Jy’t my genooi
Ek het al my blare af gegooi

Ek sal jou maar veilig moet hou
Elke liewe deel want daar’s net een van jou
Ek sal jou altyd laat onthou
Deur om jou elke liewe winter weer warm te hou
En as die lente kom
Sal ons saam hierdie wêreld sien blom
Ek hoop ons doen dit
Vir miljoene seisoene

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..