We do not have a sample of this song ):

Bobby van Jaarsveld's picture

Sirkus

(View album: Wat Geld Nie Kan Koop Nie)



40% accurate

Dis moeilik om te praat
Terwyl daar ander mense se woorde in jou mond sit
Geprogrameerde tonge praat

Dis moeilik om te dans
Met al die toutjies om jou nek wat hulle trek
Gemanipileerde valse dans

Wees jy net wie jy is
Solank jy soos ons is

Want dis 'n sirkus
Kom en bring jou masker die waarheid lê daar agter
Die gordyne jou en my geheime
Sirkus, bewaar jou as jy iets mis
Want hier kan jy jou oë nie glo nie
Dis nie soos dit lyk nie
Dis 'n sirkus

Dis maklik om te glo
Die gras lyk altyd groener aan die ander kant
Maar dit word elke keer geplant

Wat is in 'n naam
Iets wat jy vining kry maar net so gou verloor
Die mure praat wat hulle hoor...

Vergeet nou wie jy is
Ons soek jou net soos ons is

Want dis 'n sirkus
Kom en bring jou masker die waarheid lê daar agter
Die gordyne jou en my geheime
Sirkus, bewaar jou as jy iets mis
Want hier kan jy jou oë nie glo nie
Dis nie soos dit lyk nie
Dis 'n sirkus

Gemaklik op die oor
Want dit wat die mense wil
Dit sal hulle glo
Dis die sirkus wat jy hoor

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..