We do not have a sample of this song ):

Elandré's picture

Skadu's Teen My Muur

(View album: Kleindorp - Dromer)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2367 views

play button



40% accurate

Wat is dit werd
Om te se wat jy soek
Nog 'n rubriek

Nog 'n foto in 'n boek

Jy staan voor die spieel
Onbekende refleksie
Als is verkeerd
Jy weet nie wat jy het nie

Skadu's teen my muur
Skadu's teen my muur
Laat woorde vlieg
Wat leunaars lieg
Onthou jou lig
En wees 'n kind
Jy is

Donker was die dae
Koud was jou woorde
Ons leef vir nou
En nie vir more

So leef dit op
Sal jammer se later
Kyk net voort
Op bo die water

Groter as groot
Beter as gister
Hou ware noord
Kyk op wees lig in die duister

Skadu's teen my muur
Skadu's teen my muur
Skadu's teen my muur.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..