Jy was ligter as my skaduwee
Jy was naby
Jy was jonk
Net jou oë kon jou weggee
Jy’t my van jou droom vertel
Ek het daai huis vir jou gaan bou
As jy kon sien
Sou jy als onthou
Die lig opâŸjouâŸhare
IsâŸal wat waarâŸis
Was dit soet?
JouâŸbloed, toe God jou soen
Jy lê oor my lewe
En alles wat waar is
Was dit soet?
Jou bloed toe God jou soen
Jy lê oor my lewe
Na daai vreeslike ding.