We do not have a sample of this song ):

Frans Karoo's picture

Skepe (Frans Karoo)

(View album: Braambos Radio)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2001 views

play button



40% accurate

Skepe
Hulle het met skepe van van ver af bekom
Hulle het met skape can ver af gereis
Die onbekende aangedurf
Die onbekende binnegegaan
Pak op pak op jou dae in min
Pak op pak op soek n nuwe begin
Daar is 'n storm, 'n storm wat woed
Daar is 'n storm hou koers hou moed
Hulle her gevuld van 'n seer bestaan
Gemoed was hoog, hoog soos die maan
Daar is n golf wat kom
Jy dink jay's slim dit slaan jou dom
Die see is 'n draak dit stuk jou in
Net een hap, jy en jou gesin
Daar is 'n boot alleen op die see
Daar is 'n spook wonder kook of tee
Daar is seevaarders in wild groot getal
Daar is seevaders net 'n handjie vol
Daar is 'n hart, 'n hart vol verlangen
Le roux, du Toit, Cilliers, de Lange
Pak op, pak op, jou dae is min
pak op, pak op, soek 'n nuwe begin
Hulle het met skape van van ver af gekom
Hulle het metskepe van ver af gereis

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..