We do not have a sample of this song ):

Theuns Jordaan's picture

Skielik Is Jy Vry

(View album: Kouevuur - Die musiek van Koos du Plessis)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2780 views

play button



40% accurate

As niemand van jou hoor nie
As niemand van jou weet nie
Kan jy tog niks verloor nie

Kan niemand jou vergeet nie

As niemand jou bemin nie
As niemand jou ooit raak nie
Kan niemand trou versin nie
Kan niemand jou versaak nie

Dis tog so eenvoudig
Dis jy alleen net jy
En die groter sorge
Gaan vanself verby
Niks om te verhaal nie
Net die vrede bly
Niks om te betaal nie
En skielik is jy vry

As jy op niemand leun nie
En niks van iemand vra nie
Hoef niemand jou te steun nie
Hoef niemand jou te dra nie

Dis tog so eenvoudig
Dis jy alleen net jy
En die groter sorge
Gaan vanself verby
Niks om te verhaal nie
Net die vrede bly
Niks om te betaal nie
En skielik is jy vry

(Instrumente)

Dis tog so eenvoudig
Dis jy alleen net jy
En die groter sorge
Gaan vanself verby
Niks om te verhaal nie
Net die vrede bly
Niks om te betaal nie
En skielik is jy vry

(Herhaal)

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..