We do not have a sample of this song ):

Neil Somers's picture

Skipper

(View album: Hierdie Hande)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2065 views

play button



40% accurate

Ek dra my oe na die hemel daar boe
Die sweepslag van die branders, n’ engele koor
Skipper, skipper stuur my boot na goue strand
Vrede sal in ons harte brand

Groen oog engel van die die see
Sleep my gedagtes meer
Stadig as die groen kombers die klanke uitvee
Verdig ons happy wees om kinder tyd skree

Skipper, se my weer
Wie’s die sterkste in die see?
Skipper, se my weer
Het die ocean n’ magic vee?
Skipper, se my weer
Wie’s die sterkste in die see?
Skipper, se my weer
Het die ocean n’ magic vee?

Donder, donder, as die wolke neer kom
Kyk daar boe, vandan sal hy weer kom
Blouer as blou is oe van die gevaar (Gevaar)
Die donder sal moet weer bedaar (Bedaar)

Merman, wat my ou man hand
Le my kop neer op die goue strand
Gee my lewe, gee my asem die boot daar boe
Is net n’ dowe varsing (Dowe varsing)

Skipper, se my weer
Wie’s die sterkste in die see?
Skipper, se my weer
Het die ocean n’ magic vee?
Skipper, se my weer
Wie’s die sterkste in die see?
Skipper, se my weer
Het die ocean n’ magic vee?

Woah, woah
N’ magic vee

(Magic vee) Skipper, se my weer
Wie’s die sterkste in die see? (Magic Vee)
Skipper, se my weer
Het die ocean n’ magic vee?

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..