We do not have a sample of this song ):

Riana Nel's picture

Skouers

(View album: Jy Sal Weet)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2973 views

play button



40% accurate

As verwarring my hart geselskap hou
En verlies my hart gevange hou
Kies ek om nie te vrees
Ek weet U is in beheer

As die grond onder my weg sou gee
Net verwoesting na my elke tree
Kies ek om nie te vrees
Ek weet U is in beheer

My hulp kom van bo
En in my God sal ek glo
Want U dra my swaakheid, my siekte, my gebroke hart
op U skouers, U skouers

My hulp kom van bo
U is my rus, my vermoë
Ek hoef nie te sien om te glo
Want U lig my tot bo op U skouers, U skouers

Die laster wat gebreek is
En die trane wat gereën is
U kruis is my belofte
U voorsien in my behoefte

My hulp kom van bo
En in my God sal ek glo
Want U dra my swaakheid, my siekte, my gebroke hart
op U skouers, U skouers

My hulp kom van bo
U is my rus, my vermoë
Ek hoef nie te sien om te glo
Want U lig my tot bo op U skouers, U skouers

My hart is van U
My hart kom van U
My hart is in U
My hulp is in U

My hulp kom van bo
En in my God sal ek glo
Want U dra my swaakheid, my siekte, my gebroke hart
op U skouers, U skouers

My hulp kom van bo
U is my rus, my vermoë
Ek hoef nie te sien om te glo
Want U lig my tot bo op U skouers, U skouers

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..