We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Slapende Honde

(View album: Droombrief)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2766 views

play button



40% accurate

Dink jy ek sal daar uit kan kom?
Daardie dag
In die kerksaal, in die somer?
Dink jyndie wind in my sal aanhou slaap?
Jy't met joune my bedaar

En nou, by jou
Die son rus op slapende honde
Jy't verander
En ek het ook

Ek weet jy sal my nooit verraai nie
Nie as die wind of die dood of die Here deur jou waai nie
Jy weet ek sal jou nooit verraai nie
Nie as die wind of die dood of die Here deur my waai nie

Dink jy ek's sterk genoeg om als te hou?
'n Dak oor ons kinders, 'n kaggel in die winter
Dink jy ek sal my stories nog kan skryf?
Ek wil iets oor jou, sterker as tyd
In harte bou
So diep as die blou

Die son sak oor die slapende honde
Jy't verander
Ek het ook

Ek weet jy sal my nooit verraai nie
Nie as die wind of die dood of die Here deur jou waai nie
Jy weet ek sal jou nooit verraai nie
Nie as die wind of die dood of die Here deur my waai nie

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..