We do not have a sample of this song ):

Augusta Zietsman's picture

Soetsmag

(View album: Breekgoed)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1872 views

play button



40% accurate

Lewers skuins na middernag
Het jy jou vingers om my hare gebind
Dag het die duiwelsraad oopgekraak
En die lig het ons altwee verblind

Ek wens jy was 'n lied aan my
Wat ek oor en oor kon sing
In die uur van dei donker dors
Het jy my tyd gemors

Soetsmag laat my lag in die aand
Soetsmag laat my lag in die aand
Soetsmag laat my lag in die aand
As die oggend kom kan jy weer gaan
As die oggend kom kan jy weer gaan

Jou mond was 'n lokval jou woorde was kul
Op elke hartsnaar mooi gespeel
Eendag sal jy ook verstaan
Hoekom ek so na dooies verlang

Ek wens ek was 'n lied aan jou
Wat jy oor en oor kon sing
In die uur van dei donker dors
Het jy ons tyd gemors

Soetsmag laat my lag in die aand
Soetsmag laat my lag in die aand
Soetsmag laat my lag in die aand
As die oggend kom kan jy weer gaan
As die oggend kom kan jy weer gaan

Hou my vas ek kry jou tussen die lakens
Jy het my verras gemartel in 'n dwaas in
Toe die son op kom staan ek steeds hier verstom

Soetsmag laat my lag in die aand
Soetsmag laat my lag in die aand
Soetsmag laat my lag in die aand
As die oggend kom kan jy weer gaan
As die oggend kom kan jy weer gaan

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..