We do not have a sample of this song ):

Foto na Dans's picture

Soldaatvolk (Akoesties)

(View album: Intervensie)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2333 views

play button



40% accurate

Volg sirene om te herinner
Vrees om te vergaan
Aangetrek om so te verskil
Vrees om te vergaan
Waardering geheg
Aan potensiële verbeuring
So was ek ge-lepelvoer
‘n Spieëlbeeld van ons ouers
So was elkeen waarop ek nou rus

My gedagtes behoort agter tralies
Daar's net plek vir een in my kis
Ek kon net kyk....
Ek kon net kyk....
Ek kon net kyk hoe alles vergaan

Resies gehou tot my bodem
Terwyl ek telling hou
Telling van ‘n borrel begeerte
Begeerte na bo
Verweer sodra. Sodra die nommer my naam oorneem
Gekam om in te pas
Sodat niemand sal agterkom nie

My gedagtes behoort agter tralies
Daar's net plek vir een in my kis
Ek kon net kyk....
Ek kon net kyk....
Ek kon net kyk hoe alles vergaan

My gedagtes behoort agter tralies
Daar's net plek vir een in my kis
Ek kon net kyk....
Ek kon net kyk....
Ek kon net kyk hoe alles vergaan.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..