We do not have a sample of this song ):

Die Piesangskille's picture

Sonia_Sonskyn

(View album: Die Ontdekking)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1342 views

play button



40% accurate

Sy is die flikker in die maan
Die hitte van die son
My asem is weggslaan
Ek is stil en sy is beautiful
Haar smile is 'n souvenir
Sy is als wat sy wil wees en soveel meer

Ek staan voor haar deur maar sy het die slotte geruil

Sonia Sonskyn ek en jy was so insane
Hoekom het jou son dan ophou skyn
Sonia Sonskyn jy was die lig deur my gordyn
Hoekom het jou son dan nou verdwyn

Jy is die dealer
En ek is die bad receiver
Ek is die joker
In hierdie game van poker
Jou geheim is nou verklap
Toe my tjommie Jannes uitstap
Met blomme in sy hande
Als het nou verander

Ek verstaan nou, hoekom jy slotte moes ruil

Sonia Sonskyn ek en jy was so insane
Hoekom het jou son dan ophou skyn
Sonia Sonskyn jy was die lig deur my gordyn
Hoekom het jou son dan nou verdwyn

Die bed eat ek gemaak het
Hoef ek nie in te slaap nie
Jannes, Jannes, Jannes, Jannes
Jy kan haar maar kry

Sonia
Sonskyn
Sonia
Sonskyn
Sonia Sonskyn

Sonia Sonskyn ek en jy was so insane
Hoekom het jou son dan ophou skyn
Sonia Sonskyn jy was die lig deur my gordyn
Hoekom het jou son dan nou verdwyn

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..