We do not have a sample of this song ):

Refentse Morake's picture

Sonvanger

(View album: My Hart Bly in 'n Taal)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  3591 views

play button



40% accurate

Kyk of jy vir my die son kan vang
Daar is n kamer in die huis waar ons die son kan haal
Dis donker by die venster in die middel van die dag
Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag

Kyk of jy vir my die son kan bring
Daar is n liedjie in die gange waar die son kan sing
Want dis stil in die hoeke in die koue seisoen
Kan jy sien wat die wind en die reen aan my doen
Sonvanger

Ek vra jou mooi
Laat hom weer vir my kom skyn
Sonvanger

Laat my verstaan hoe n somer sommerso in die niet kan verdwyn
En laat hom skyn
Bring n bietjie lig vir die draaie op my pad
En n handjie vol strale vir die donker in my hart
Sonvanger
Ek vra jou mooi
Laat hom weer vir my kom skyn
Sonvanger

Laat my verstaan
Hoe n somer sommer so indien net kan verdwyn
En laat hom skyn
Sonvanger.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..