We do not have a sample of this song ):

Riana Nel's picture

Soos Die Son

(View album: Die Moeite Werd)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2958 views

play button



40% accurate

Soos die maande aanstap tussen jou en my
Is ons al twee weer alleen
Soos ons twyfel oor die gemaakte keuses
Sit ons twee weer en ween

Is daar net een vir jou
En is daar net een vir my?
Is daar net een ware liefde
Wat vir altyd sal bly?

Soos die son
Wat nooit sal ophou skyn nie
En nooit nie sal verdwyn nie
Is my liefde net vir jou

Soos die reën
Wat nooit sal ophou val nie
En nooit nie sal vervang nie
Is my liefde net vir jou

Hoe laat gaan 'n mens wat jy liefde gehad het
Laat dit deur jou vingers val?
En hoe red 'n mens wat jy reeds gebreek het
Deur te dink dit is al?

Is daar net een vir jou
En is daar net een vir my?
Is daar net een ware liefde
Wat vir altyd sal bly?

Wat ons gehad het
Sal ek onthou
Maar daar's nuwer hoop in my nou
Daar is een, wat by my pas

Is my liefde net vir jou
My liefde net vir jou...

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..