We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Soos Jou Ouers

(View album: Somer)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2432 views

play button



40% accurate

Ek wil jou oopdraai hier voor my
Ek wil jou oor my tuin laat uitloop
Kom plant jou doringboom op my
Kom maak jou voorbeeld van my

Jy kruip in jou serp weg
Voel jy nou ver weg
Ek het my arms om jou skouers
Ek’s ʼn dief vir jou
Soos jou ouers

Jy steek jou kop by die ruit uit
Die ogies wat loer
Kyk by jou nie uit
Hoe dreun die Heer in die donker
Sy radio roer
Ons radiogolwe.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..