We do not have a sample of this song ):

Elvis Blue's picture

Soos die son (Elvis Blue)

(View album: Erens in die middel van nerens)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1892 views

play button



40% accurate

Brand jou hart en jou bou soos 'n vuur?
Lê jou drome in stukke teen 'n muur?
Ek en jy word deur die donker vermom
Maar ons moet skyn soos die son
Sien jy nog die sterre wat skyn hier?
Volg jy nog die Suider Kruis?
Ek en jy word deur die donker vermon
Maar ons moet skyn soos die son
Ons stap saam die donker in
Maar as die skemer ons weer vind
Al maak ons lewe hier weer sin ons oë sal blink
En die winde kan maar waai
Ek weet more kan maar kom
O want ek en jy
Ons sal skyn soos die son
Ek vra jou hoe sien jy hierdie lewe?
As jou glas vol is dan laat ons hom drink
Kom lig jou oë kyk op ver na bo
Kyk bietjie op na bo
Ons stap saam die donker in
Maar as die skemer ons weer vind
Al maak ons lewe hier weer sin ons oë sal blink
En die winde kan maar waai
Ek weet more kan maar kom
O want ek en jy
Ons sal skyn soos die son
Kom lig jou stem op kyk op na bo
Kom lig jou stem op jy weet ek wil jou hoor
Kom lig jou stem op kyk op na bo
Kom lig jou stem op jy weet ek wil jou hoor
Ons stap saam die donker in
Maar as die skemer ons weer vind
Al maak ons lewe hier weer sin ons oë sal blink
En die winde kan maar waai
Ek weet more kan maar kom
O want ek en jy
Ons sal skyn soos die son

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..