We do not have a sample of this song ):

Theuns Jordaan's picture

Sprokie vir 'n Stadskind

(View album: Kouevuur - Die musiek van Koos du Plessis)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2472 views

play button



40% accurate

Sprokie vir 'n Stadskind

As die reën van stof en roet verby is

En die rook verdwyn
Sal daar in die sterrelose hemel
'N neonboog verskyn

En kyk maar goed,
Want as jy hom vind
Vertel ek vir jou 'n sprokie my kind,
Van 'n skatkis met ou kettings gebind
Aan die neonboog se punt

Volg hom elke nag oor swart riviere
Oor kranse van beton,
As jy aanhou stap
Tien duisend ure
Sal jy dalk daar kom

Maar hier moet jy jou nimmer laat bind
Want so lui die ou, ou sprokie my kind,
As jy geluk en vreugde wil vind
Soek die neonboog se punt

Volg hom elke nag oor swart riviere
Kyk nie eenmaal om
Dalk vind jy die land van blou saffiere
En dalk 'n brokkie son.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..