We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Stadig

(View album: Dryf)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2013 views

play button



40% accurate

Waarna gaan ons op die trappe?
Sal ek ooit weer stadig voel?
Onthou jy die brug en beloftes?
Onthou jy die veld?
Jy weet wat ek bedoel
Jy hou dit aan die brand

Ek sien jou
In die slegte weer
Ek voel jou
Ek het deur al hierdie tyd
Jou as my Noord gebruik

Onthou jy daai man in ons woonbuurt?
Met 'n vensterraam na sie hemelruim
Hy het daardeur, met 'n rugsak
Weer gaan soek
Hy't na sy dood gespring
Hy val dalk nou nogsteeds

Ek sien jou
In die slegte weer
Ek voel jou
Ek het deur al hierdie tyd
Jou as my Noord gebruik
Ek sien jou in die slegte weer

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..