My land is vol wat steel
Maar niemand wat steel kom naby jou
Met jou woorde met jou lyf jou dief jou skelm
Jy steel met hoe jy lyk
(Koor)
My deure staan oop in die nag
Oop in die nag sal jy inloer vinnig
Kom steel my kaal
Kom steel by my tot die son jou kom haal
Jy kom soos 'n storm se wind
En niemand kan langs jou 'n kers vas hou
Die gehuime in jou wink
Laat my vir heure van jou droom en van jou dink
Hella..
Oh..