We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Storm

(View album: Koma)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2560 views

play button



40% accurate

Ek wil na jou kyk
Ek wil jou baadjie soek
Jy weet ek speel vir tyd
Voor jy uitgaan
En die wêreld face
Toe ek jou ontmoet
Was ek klaar gereis
Ses en twintig jaar lank

Ek hardloop uit
Ons dans by die kar
Maar buite tyd
Jou voete verward
Ons lywe ryg
Toe ek jou ontmoet
Het die vloer gestyg
Na ses en twintig jaar

En ek storm in jou kop vanaand
As jy so kyk

Swart soos die see
Skeer dit weer in my
Sien jy al deur?
Na wat hier aangaan
Dit was n koma
Maar ek het jou ontmoet
En ek het opgestaan
Na ses en twintig jaar

En ek storm in jou kop vanaand
As jy so kyk
En ek storm in jou kop vanaand
As jy so kyk

Dan weet ek daar is iets
Rein in my
Heel in my
Rein my
Heel in my

En ek storm in jou kop vanaand
As jy so kyk.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..