We do not have a sample of this song ):

Foto na Dans's picture

Straal

(View album: Pantomime op Herwinbare Klanke)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2269 views

play button



40% accurate

Stadig jong man
Mens verdwaal vinnig
As jy nie stilhou en luister

Na 'n gesang diep van binne
In ons elkeen toegesluit
As mens aandag skenk
En wat sê
Laat ons harte ongehinderd soek
Hoor mens iets wat nader sluip
Stilswyend jou stelselmatig bekruip

Vinnig versprei
Met 'n nuwe lied wat jou vul
'n visie jou visie
In sy geheel onthul

Hou jou oor nader
Dis belangrik, belangrik dat jy dit hoor
Jy is werklik blind as jy weier om te sien

Dis jou laaste herhaling
Dis jou laaste straal
Rare/algemene verskynsel
Laat iemand anders dit bepaal.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..