(Koor)
My strawberry lips my baby
Het jy my gedigs my baby
Dit voel soos bedoel
Verloor maar jou cool my strawberry lips
Skoenlapper op my lip
Mos gemaak 'n man se rib
Ek's gebore op 'n plaas
Op 'n meelveer geleer dans
Maar ek sien die stad se ligte
En daai ligte noem my naam
Meet my cowboy bootse aan
En my hare lekker rof
Met my bukkie ligte dof
Oppie grond wat deur die stof
Sien ek weer die stad se ligte
En daai ligte noem my naam
(Koor)
Jy los jou nommer op my hand
En ek my lippe op jou vang
Ons is seker maar moet sien
Waar die aand ons heen gaan vat
Onder die neon ligte
Smelt ons harte saam
(Koor)
Oh Oh Oh