We do not have a sample of this song ):

Die Piesangskille's picture

Sy Bid

(View album: Almal Gly)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2145 views

play button



40% accurate

Sy bid vir die koffiemasjien wat breek
Maar vir die wêreld probeer sy haar gebede wegsteek
Ek luister weer na haar stem
Wat sy so gereeld met God mee praat

Sy vertel hom als maar vra so min
Met haar glimlag laat sy die hemel smile
She doesn't know it, but it's been like that for a while

Sy bid almal behalwe haarself
Sy bid vir die wat so gereeld in haar dromen delf

Op die stoepje van haar huis sal jy haar krypton
Met 'n botteltjie hoop vol vreugde aan haar sy
Terwyl sy al haar geheime deel
Met die sterre wat dit noot vir noot steel

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..