We do not have a sample of this song ):

Chris Else's picture

Sy Is

(View album: Jy Is My Huis - EP)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2187 views

play button



40% accurate

Vry soos die wind
Net soos ‘n kaalvoetkind
Petrol in vuur
Wat die vlamme versier
Sê jou dis wat sy is
Dis wat sy is vir my

‘N oggend se mis
‘N skouer waar my kop kan rus
Eerste koppie koffie as ek wakker is
Dis wat sy is

Dis wat sy is
Dis wat sy is vir my
Die mooiste liedjie wat jy ooit in jou lewe hoor
En ek kan alles van haar sien in ons kind se oë

Dis wat sy is
Dis wat sy is vir my Daar is so baie wat ek mis binne in myself
Al my wense vir ‘n mens en my beste pal
Dis wat sy is
Dis wat sy is

Alles is wat pragtig is
Kos vir die siel
Letsie kouds vir die keel
Sê jou dis wat sy is
Dis wat sy is vir my

Een van ‘n soort
Begryp haar in ‘n halwe woord
Die eerste vashou wat ek elke oggend mis
Dis wat sy is

Dis wat sy is
Dis wat sy is vir my
Die mooiste liedjie wat jy ooit in jou lewe hoor
En ek kan alles van haar sien in ons kind se oë

Dis wat sy is
Dis wat sy is vir my Daar is so baie wat ek mis binne in myself
Al my wense vir ‘n mens en my beste pal
Dis wat sy is
Dis wat sy is.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..