En ons is jonk on skei die norm
En ons lewe deur die storm
Ons het geen einde nie
Ons ken nie van stop nie
Behalwe die signs wat ons steel
Gee ons 'n kans ons sal dans
Tot die son opkom
Gee ons 'n kans en ons sal dans
Ons sal jou was wat is die teenoorgestelde van balans
Ons is die jeug ons staan nie terug
En ons doen net wat ons wil
Ons het green perks nie
Ons hou net nie op nie
Tot die ligte voor ons aangaan en closing time
Begin te speel
Gee my 'n kans om met jou te dans
Ek is nie 'n Prince Charming nie maar ek sal jou in die rondte draai
Ons rekening is al in die rooi
Maar die aan was nog nooit so mooi
As sy so vir my kyk dan voel ek skatryk
Vanaand
Gee ons 'n kans en ons sal dans
Ons sal jou was wat is die teenoorgestelde van balans
Ek is nie 'n Prince Charming nie maar ek sal jou in die rondte draai
Ooh..
En ons is jonk on skei die norm
Deur die jaren in strate sonder genade
En ons is jonk ons skei die norm
En ons is semi-onbeskof
So gee ons 'n kans
Want ons is die teenoorgestelde van 'n balans